Hi Phillip, i am demo testing the 5 minute off the zone, It isgreat! I wowould like Just ti ask you something about It. May i have your email please? Thanks you so much! Or maybe someone could help me To know how To write To master Phillip?
Ek is ook van Suid Afrika (Pretoria) en het op jy video's afgekom. Baie goed, baie dankie.Ek wil nou lewendig begin "trade" maar kan nêrens inligting kry oor hoe SARS jou gaan aanslaan. Jy moet alreeds hierdeur wees. Ek sal dit graag met jou wil bespreek (as jy wil) corliz(aapstert)lantic(punt)net. Neels
Hi Phillip, ek vind dat ek kan nie die zip files wat jy oplaai kan unzip nie. Het jy dalk raad vir my of is dit moontlik om daai 13 lesse en "THE HEART OF THIS SYSTEM" op n ander manier in die hande kry.